Beton Mure

Voordele van Beton Mure

Sekuriteit:

Voorafvervaardigde Beton Mure is ‘n belangrike kenmerk vir die meeste huise, as gevolg van die verhoogde behoefte aan sekuriteit en privaatheid. Hierdie Beton Mure kan vier keer vinniger opgerig word, as enige baksteenmuur.

Konstante Gehalte:

Omdat vooraf vervaardigde beton mure en produkte tipies geproduseer word in ‘n beheerde omgewing, vertoon die beton produkte ‘n hoë gehalte en eenvormigheid.

Krag en Kwaliteit:

Die uiters robuuste aard en goeie kwaliteit van ons vooraf versterkte beton mure en beton produkte, maak ons kwaliteit produkte konstruksie en behuising eenhede, bestand teen aanvalle, om huis eienaars, daardie ekstra vlak, van veiligheids versekering te gee.

Weer en UV Weerstand:

Vooraf Versterkte beton mure is goed geskik vir alle tipes weerstoestande.

Lae onderhoud:

Vooraf Versterkte beton mure, vereis min of geen instandhouding, sodoende is dit die ideale keuse vir byna enige omheining oplossing .

Groot verskeidenheid ontwerpe:

  1. Plein

2. Louvre

3. Klein baksteen afdruk / afwerking

4. Jumbo Baksteen Afdruk / Afwerking

5. Klinker Baksteen Afwerking

6. Ons hou ook Rustieke, Romeinse en Lang Louvre aan vir herstelwerk

%d bloggers like this: